Monday, February 2, 2009

BLOMMETYD in Namakwaland


Blommetyd is om die draai. Van Junie tot September is die omgewing van Vredendal en Van Rynsdorp 'n plaat van blomme.
So bespreek nou vir 'n naweek in die tyd en gebruik Strandfontein as die basis om die blommewereld van Namakwaland te verken.
Die klein gastehuis het slaapplek vir ses mense en Elmien en Awie sal julle vergas op regte Namakwalandse gasvryheid. Hulle kan ontbyt en ander etes verskaf op versoek. Die kos is tipies van die streek en word voor die gaste op die stoep met 'n uitsig oor die see voorberei en bedien.
Bederf jouself hierdie jaar. Verken die Weskus - verkwik jou siel - ontmoet nuwe mense - alles hier op STRANDFONTEIN, Weskus.

1 comment:

jacantulberg said...

Wynn Casino & Hotel - Mapyro
Wynn Las Vegas, 천안 출장마사지 Las Vegas. 3131 Las Vegas Boulevard 경상북도 출장마사지 South, Casino, Hotel & Tower Rooms Wynn Resort 청주 출장마사지 King Room 1 양산 출장안마 King Bed 1 King 거제 출장안마 Bed.